About Thys die Bosveldklong | Thys die Bosveldklong Sanger,komediant, afslaer, vervaardiger Bekend vir sy humoristiese liedjie & konserte Thys die Bosveldklong: CD-, DVD- & Boekvrystellings. 1997 – Man se Ding 1999 – Ma se Pa se 1999 – Gee dit Horings 2001 – Ek hou nie van werk nie 2002 – Jaloersbokkie 2003 – In die Middel 2004 – Korrektiewe Afrikaans (dubbel cd) 2004 – Boeretroos 2005 – Thys die Bosveldklong; Grootste treffers “Live” (DVD) 2006 – Vet Pret 2007 – Vet Pret “live show” (DVD) 2007 – Op Veiling (dubbel cd met country treffers) 2009 – Kom Lag n Slag “Live Show” (DVD) 2009 – “Net virrie Grap” DVD (bestes uit reeks 1&2) 2010 - 20 Treffers / 10 Jaar. 2010 – Die Rolmodelle 2012 – Bring & Braai (Thys die Bosveldklong en braai vriende) 2012 – Ek sal Boertjie bly Al hierdie CD’s het “goue” of “platinum status” bereik (behalwe nuutste vrystelling). Thys het ook die eerste SAMA- toekenning vir komedie gewen in 2009 met sy “Op Veiling” cd en is al vir elke denkbare musiek toekenning benoem. |
Return to profile |